Tony Leon: ‘Jan Smuts se woorde steeds waar vir SA’
Hy bly optimisties oor Suid-Afrika se toekoms ondanks die kruispunt van krisisse waar die land hom tans bevind, het Tony Leon Woensdagaand in ’n toespraak voor die Britse parlement se Henry Jackson-vereniging gesê. Suid-Afrika het presies 22 jaar gelede sy rug op 350 jaar van rasseverdeling, uitbuiting, onderdrukking en ystervuis-regering gedraai. In 1994 het die [...]